PIC onthaal SAPPO-personeel 

PIC het die SAPPO-personeel genooi om op Middelburg (Gauteng) te kom kuier. Die PIC-span het van hulle hoogtepunte die afgelope jaar vertel en die sluier effens gelig oor hulle planne vir die nuwe jaar. Kyk wie was almal daar.